entertainment

entertainment

Thursday, 16 June 2016

Nádine

Daai liefde het geklim tot by die nommer 2 posisie opi afrikaanse top 20 op Jacaranda fm. Baie trots! En dit was so lekker om dit in elke SNEEUWITJIE te kon sing saam my Prins Adriaan! Mis die Sneeuwitjie span so erg! Vir 2 maande was ons familie! En ek dink ek sal altyd so voel! Lief elkeen vir jul ondersteuning met Daai liefde ♡

No comments:

Post a Comment